Chris de Wit

Dr. Chris de Wit is ? historikus en resident navorser vir die Sailor Malan-projek wat hom ten doel stel om die nalatenskap van ? briljante Afrikaner te verewig en Malan se naam aan ? welsynprojek vir plaaskinders in Wellington te heg. ? Skoleprojek vir die bevordering van Geskiedenis as skoolvak word ook beoog.

Sailor Malan: Vergete vryheidsvegter vir demokrasie?

Chris de Wit 2013-09-19 "Sailor Malan se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog aan Britse kant was in die eerste plek en primêr vanuit ? morele standpunt. Die beskerming van die demokrasie en menseregte teen die fascisme van die Nazi's en hul bondgenote was eerste prioriteit."
Top