Chefferino Fortuin

Chefferino Fortuin is 'n gemeenskap- en sosiale erfenisnavorser. "Herstel en bewaar ons erfenis: Tiervlei en omgewing, die stille stemme van die voorheen-benadeelde gemeenskappe."

Hy is 'n boorling van Tiervlei wat fokus op die erfenis van die voorheen-benadeelde gemeenskappe aan die noordelike voorstede van Kaapstad duskant die spoorlyn (Elsiesriver, Tiervlei en Bellville). Tans 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit van Kaapstad. Sy honneursgraad is voltooi aan die UWK.

Huidige studies - MPhil: Bewaring van geboue en omgewing, Universiteit van Kaapstad.

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Chefferino Fortuin Seminare en essays 2021-10-29

"Alle begraafplase is betekenisvol, aangesien dit verskillende betekenisse en waardes vir verskillende gemeenskappe simboliseer."

Top