Cheetah

Ek is n gesonde man wat oop is vir liefdemaak in al sy wonderlike kategorieë ... ek respekteer 'n vrou en wil haar graag ten volle plesier ... ek is baie diskreet.

Ek is 'n produksiebestuurder en het in die lewe geleer om elke dag voluit te leef en die genot van seks ten volle te geniet.

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Cheetah, Naomi Meyer NB-Uitgewersportaal 2015-06-02

"Ek het al verskeie verhale op LêNet [LitNet se ruimte vir die hygliteratuur - redaksie] geplaas ... en dít is waar die uitgewer my raakgesien het."

Top