Charné Goosen

In 2010 verwerf Charné Goosen ‘n graad in die regte (LLB) aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroom kampus) en in 2012 ken dieselfde universiteit 'n meestersgraad in omgewingsreg aan haar toe. Sy is ‘n kandidaatprokureur in Pretoria.

’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse regsraamwerk met betrekking tot die omgewingsaspekte van breking in die Karoo

Louis Kotzé, Charné Goosen 2014-05-27 Na alle verwagtinge sal breking ‘n beduidende impak hê op die Karoo, haar omgewing en meer spesifiek haar waterhulpbronne, en haar mense, terwyl dit allesbehalwe seker is of die sosio-ekonomiese groei wat voorspel word as gevolg van industriële aktiwiteite in die gebied, die ekologiese impakte sal kan uitbalanseer.
Top