Charmaine van der Merwe
Betrokke by visuele wiskunde, Hoërskool Linden.
Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde
Henna Schwartz, Naomi Meyer, Charmaine van der Merwe
2012-08-02
Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.