Charles Villet

Charles Villet is ’n dosent in Filosofie by Monash-universiteit se Suid-Afrikaanse kampus in Johannesburg en tans besig met ’n doktorsgraad oor die probleem van identiteitserkenning binne die Suid-Afrikaanse konteks na Apartheid.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Charles Villet oor geweld en die postkoloniale in Suid-Afrika

Johann Rossouw, Charles Villet Seminare en essays 2025-02-21

In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Charles Villet met Johann Rossouw oor die postkoloniale in Suid-Afrika. Hier is die video-opname.

Top