Charlene van der Walt

Dr Charlene van der Walt is tans 'n Post-doktorale navorsingsgenoot by die Departement Ou en Nuwe Testament aan die Fakulteit Teologie by die Universiteit van Stellenbosch. Haar navorsing fokus veral op moderne kontekstuele Bybelinterpretasie soos dit neerslag vind in 'n diversiteit van lesersgemeenskappe. Sy is ook deeltyds as navorsers betrokke by Inclusive and Affirming Ministries (IAM), 'n organisasie wat dialoog rakende diversiteit wil bevorder in geloofsgemeenskappe.

Die begin van 'n ruimer gesprek

Lulani Vermeulen, Charlene van der Walt Seminare en essays 2015-11-04

"Sy roep gelowiges op om verby dit wat die teks uitskree (ʼn dominante patriargale diskoers) te luister na die lewegewende alternatiewe stemme wat ons soms in die Skrif hoor fluister."

Moeilik om te begryp, gelees teen hierdie landskap

Charlene van der Walt 2012-03-20 “Twee instrumente wat sinvol kan meewerk tot die ontmaskering van heteronormatiwiteit en die skep van alternatiewe werklikhede is Queer-teorie in die algemeen, enersyds, en verantwoordelike Bybelinterpretasie, andersyds, wanneer daar ‘n gesprek in die kerk gevoer word.”
Top