Cecilia du Toit

Cecilia du Toit was tot haar aftrede verlede jaar senior dosent in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria.

Die misterie van die menslike toestand

Cecilia du Toit, Naomi Meyer 2012-02-08 Natuurlik word goeie kinderboeke geskryf om groot plesier te verskaf. In ’n ideale wêreld lees ouers vir kinders voor uit kinderboeke wat oor ’n magdom onderwerpe en sensitiewe temas handel – dis nou voordat kinders wat gretig en (op peil) geletterd is, self kinderboeke van hulle keuse verslind.
Top