Catherine du Toit

Catherine du Toit is hoof van die Departement Moderne Vreemde Tale aan die Universiteit Stellenbosch.

’n Onderhoud met Catherine du Toit oor Afrique mon désir en die Rabearivelo-poësievertaalprojek

Naòmi Morgan, Catherine du Toit Musiek 2018-04-04

"Die idee agter die bundel was om erkenning te gee aan die wonder van taal, van die uitdrukkingsvermoë in verskillende tale in ons streek, om verbande te lê oor die grense van taal en kultuur tussen elemente van ons menswees hier in Afrika, dinge wat ons almal gemeen het."

Top