Carna
Carna was 'n deelnemer aan Boer soek 'n vrou.
Agter elke man: Boer soek 'n vrou-deelnemers vertel
Helen, Carna, Naomi Meyer
2015-01-26
Die sewende seisoen van Boer soek 'n vrou op kykNET het ten einde geloop en almal wonder wat nou gebeur. Naomi Meyer het by twee van die vroulike deelnemers gaan uitvind.