Carmen Niehaus

Carmen Niehaus is sedert 1989 die kosredakteur van Huisgenoot en YOU en staan tans die skoene vol van beide die kos- en dekorredakteur. Sy geniet groot aanhang met haar innoverende maar praktiese resepte.

Carmen het al verskeie toekennings vir haar werk ontvang en het reeds meer as 20 resepteboeke gepubliseer.

Jy het 'n wenresep!

Carmen Niehaus, Naomi Meyer TV 2016-04-26

Carmen Niehaus vertel vir Naomi Meyer, en vir enigeen wat glo hulle het 'n wenresep, van die vyf-sterre-beginsel wat sy op die kanaal Via se kookprogram Jy het 'n wenresep! toepas.

Top