Carina Grobler

Carina Grobler is ’n senior lektor in Frans en is sedert 2009 aan die Noordwes-Universiteit verbonde. Sy behaal haar BA, BA Hons en NGOS aan die Universiteit van die Vrystaat. Later voltooi sy ’n tweejaarlange Meestersgraad aan die Université Stendhal III in Grenoble, Frankryk. In 2020 behaal sy ’n PdD-graad aan die Universiteit van Antwerpen in België. Haar navorsingsbelangstellings is onder andere die ontwerp van leeromgewings, die skep van studiemateriaal vir die Suid-Afrikaanse konteks, oop opvoedkundige leermateriaal en assesseringspraktyke in die onderrig en leer van vreemde tale.

A multilingual, subject-specific term list: A game plan for South African rugby players in France to sidestep and tackle linguistic challenges

Trudalise Kirsten, Carina Grobler Academic research 2025-05-30

"Despite challenges in communication, South African rugby players continually move to France to join local clubs. This requires a process of linguistic and cultural integration."

’n Veeltalige vakspesifieke termlys: Suid-Afrikaanse rugbyspelers se taktiek om taaluitdagings in Frankryk te pypkan en plettervat

Trudalise Kirsten, Carina Grobler LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-05-30

"Kenners stem saam dat spelers eerder taalprogramme of hulpmiddels benodig wat die aanleer van rugbytaal as vaktaal sal vergemaklik. Soos in ander domeine, ontstaan daar ’n unieke terminologie vir rugbyspelers wat aan moontlike gebruikers beskikbaar gestel behoort te word."

Top