Carin van Schalkwyk

Dr. Carin van Schalkwyk promoveer in Ou Testament aan die Universiteit van Stellenbosch en is al meer as 10 jaar lank werksaam in die gemeenskap van Philippolis. Sy werk in beide die NG Kerk en die VG Kerk. Sy stel veral belang in die rol wat gemeentes kan speel in die ontwikkeling van gemeenskappe.

Klein plattelandse gemeentes as ruimtes om brûe na die hele gemeenskap te bou: ’n Prakties-teologiese ondersoek

Kobus Schoeman, Carin van Schalkwyk 2013-12-09 Die doel van hierdie artikel is om die moontlikhede te verken om brûe tussen die twee “aparte” gemeenskappe te bou deur gebruik te maak van die geestelike en sosiale kapitaal wat binne klein gemeentes op die platteland beskikbaar is.
Top