Investigating the role of affective and cultural factors in learning Afrikaans First Additional Language among Grade 10 learners
2026-07-13"This research contributes to the literature on second‑language learning by empirically linking affective states and cultural instruction to learners’ engagement with Afrikaans as a first additional language in a South African secondary‑school context."
’n Ondersoek na die rol van affektiewe en kulturele faktore in die aanleer van Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 10-leerders
2026-07-13"Deelnemers voel dat kultuuronderrig as motivering kan dien om Afrikaans as eerste addisionele taal aan te leer. Die resultate toon ook dat deelnemers affektiewe faktore soos angs, motivering, selfvertroue, gesindheid en verveeldheid as belangrik tydens die aanleer van ’n addisionele taal ag."
