Callie Joubert

Callie Joubert het ʼn BA in sielkunde, opvoedkunde en Bybelkunde wat hy aan die Universiteit van Suid-Afrika in 1994 voltooi het. Hy spesialiseer later in filosofie, kognitiewe sielkunde en organisasiegedrag en verwerf in 2004 sy MPhil/BPhil (cum laude) aan die Universiteit Stellenbosch. Hy voltooi in 2006 ʼn DPhil in beroepsielkunde aan die Universiteit van Johannesburg en in 2008 ʼn PhD in filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal. Vir die laaste ses jaar is hy studieleier van nagraadse studente by die South African Theological Seminary. Hy is besonder gelukkig getroud met René en geniet die buitelewe.

 

The religiosity of J.C. Smuts with reference to Holism and evolution

Callie Joubert Academic research 2016-09-28

"Not only did he believe his holism should be laid on the foundation of Plato and the Apostle Paul, he also saw South Africa and other nations of the world as a building of which he was the chief cornerstone."

Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution

Callie Joubert LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-09-28

"Hy het sy holisme gevoer tot op die punt waar hy eie bevryding en verligting in homself gevind het as die toppunt van sy eie kreatiewe evolusie. Holisme was vir hom die sleutel tot die verstaan van die heelal, die wêreld waarin hy geleef het, persoonlikhede en die Bybel."

Top