Bridget Grogan

Bridget Grogan het tot onlangs kursusse in postkoloniale en kontemporêre wêreldletterkunde in die Departement Engels aan Rhodes Universiteit aangebied. Haar onlangs-voltooide PhD-tesis ondersoek die tema van liggaamlikheid in die fiksie van Patrick White. Sy woon tans in Johannesburg en haar huidige navorsing ondersoek die motief van die liggaam in Suid-Afrikaanse en Australiese letterkunde.


LitNet Akademies: Die visioenêre fiksie van Patrick White

Bridget Grogan 2012-04-19 Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" stel Bridget Grogan ons voor aan die fiksie van Patrick White, Australië se enigste Nobelpryswenner vir letterkunde.
Top