Brianvds

Ek kan my nie voorstel dat my biografie interessant genoeg is dat enigiemand nou juis daarin sou belangstel nie.

'n Ver-maan-ing vir Jan Rap

Brianvds 2012-12-18 Ons kan uit bostaande aflei dat die gety-effek rondom die planeet met die hoë massa aansienlik meer is as rondom die laer-massa planeet, ten spyte daarvan dat mens sou dink dat die gravitasie rondom A skerper behoort af te neem as rondom B.
Top