Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Bert Olivier reageer
2010-11-09 Bert Olivier reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Naas Ferreira se artikel is interessant en tydig, vir sover die kerke – ...
Eros en lewe in die 21ste eeu
2010-07-21"Hierdie artikel is ’n poging om die onverbreeklike verband tussen Eros in die omvattende sin van (verskillende manifestasies van) liefde enersyds, en lewe, andersyds, te ondersoek."
Wanneer die tyd uit lit is: Aktivisme of apatie?
2005
2007-06-13
Hoe weet mens die tyd is uit lit[1], ont-wrig? Wanneer, ten spyte van mooi beloftes, die gaping tussen ryk en arm lande (asook ryk en arm mense in dieselfde land) al hoe groter word. Wanneer die voortbestaan van al hoe meer van die lewende ...

