Ben Viljoen


"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Ben Viljoen

Ben Viljoen 2013-11-25 Ons liefde het gewag soos ’n brandoffer op ’n altaar, maar onderwyl ons gestaan en talm het met die fakkel in ons hand, het nagdiewe die hout van die brandstapel weggedra en ons met net die koue klipblad gelaat.
Top