Ben Janse van Rensburg

Freek Robinson gesels met Ben Janse van Rensburg, bestuurshoof van die sonkragmaatskappy Affordable Power Solutions.

Sonkrag: Kan Suid-Afrikaners wegkom van die Eskom-netwerk?

Freek Robinson, Ben Janse van Rensburg Onderhoude 2022-03-24

Is die son se hitte gratis? En as dit nie ’n sonnige dag is nie, of dit hael, wat gebeur? Freek Robinson gesels met Ben Janse van Rensburg, bestuurshoof van die sonkragmaatskappy Affordable Power Solutions.

Top