Anzel Claassens

Ek het die volgende kwalifikasies aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, behaal: BCom in 2017, NGOS (cum laude) in 2018, BEdHons (cum laude) in 2019 en MEd in 2021. Die navorsingsfokus van my MEd is die invloed wat infrastruktuur op die verskillende onderwysstelsels van die BRICS-lidlande het.

Die invloed van infrastruktuur op die gehalte van onderwys in die BRICS-organisasie

Anzel Claassens, Louw De Beer, Deon Vos LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-03-20

"Die probleem wat in hierdie studie geïdentifiseer is, is dat die gehalte van onderwys in die lidlande van die BRICS-organisasie aansienlik beïnvloed word deur die onderwysinfrastruktuur van die onderskeie onderwysstelsels."

Top