Anton van Wyk

Anton van Wyk is ’n senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit. Hy is ’n boorling van die Noordwes en matrikuleer in 2013 aan die Hoërskool Klerksdorp. Hy verwerf sy BCom Ekonomie en Internasionale Handel, BCom (Hons) in Ekonomie, MCom in Ekonomie en PhD in Ekonomie aan die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus. Sy doktorale proefskrif en huidige navorsing fokus op mededingingsbeleid en maatskappy samesmeltings, veral in verband met openbare belang oorwegings en die effek op samesmeltings en oornames.

An investigative overview of the consideration and application of public interest during South African mergers and acquisitions

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw Academic research 2023-11-29

"Local and international companies may for example be reluctant to consider mergers due to the uncertain application of the public interest requirements."

’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-11-29

"Die bevindinge toon dat daar elke jaar baie samesmeltings (met plaaslike asook internasionale vennote betrokke) in Suid-Afrika plaasvind, met ’n totaal van 3 263 oor ’n tydperk van 10 jaar."

Top