Anton Müller

Anton Müller is ’n outistiese man wat op die ouderdom van drie jaar gediagnoseer is as outisties en is destyds as onopvoedbaar beskou. Hy werk al meer as vier dekades lank in Stellenbosch se dorpsbiblioteek en het onlangs ’n boek oor sy lewensreis geskryf. Foto: Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis (uitgegee deur Flyleaf-uitgewers)

Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller

Naomi Meyer, Anton Müller, Corrie Müller Skrywersonderhoude 2021-11-08

"Ek was altyd goed om ’n reeks boeke in ’n numeriese volgorde te rangskik. Ek was baie opgetense as ek agterkom dis nie reg nie. My oorlede ma het agtergekom ek is goed daarmee. En sy het besluit ek moet eendag in ’n biblioteek gaan werk." Anton Müller en sy broer, Corrie, het met Naomi Meyer gesels.

Top