Antoinette van der Hoven

Antoinette van der Hoven is sedert 1994 by die onderwys betrokke. Sy onderrig vanaf 1994–2014 beide Afrikaans en Engels as huistaal en eerste addisionele taal en beklee die pos as Vakhoof: Afrikaans vanaf 2009–2014 by Curro Durbanville. Antoinette is sedert 2015 aan die Universiteit Stellenbosch verbonde en is ’n dosent by die Fakulteit Opvoedkunde se Departement Kurrikulumstudie waar sy Afrikaans in die IF aanbied. Antoinette behaal in Maart 2020 haar BEd Honneurs in Taalonderrig (cum laude) en in Maart 2023 haar MEd in Kurrikulumstudie.

The use of task-based activities in Afrikaans Home Language Grade 4: a comparative analysis

Antoinette van der Hoven, Michele van der Merwe Academic research 2025-07-14

"The comparative analysis of the two textbook series shows that there is a real need for a conceptual framework to guide the use of a task-based approach to grammar education."

Die gebruik van taakgebaseerde aktiwiteite in Afrikaans Huistaal graad 4: ’n vergelykende ontleding

Antoinette van der Hoven, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-07-14

"Hierdie vergelykende ontleding van die twee handboekreekse toon dat daar ’n werklike behoefte aan ’n konseptuele raamwerk bestaan wat taalkunde-onderrig, volgens die taakgebaseerde benadering, kan rig."

Task-based grammar education in Afrikaans Home Language grade 4: an innovative approach

Antoinette van der Hoven, Michele van der Merwe Academic research 2023-11-27

"Language is described as an instrument for thought and communication which affords learners the opportunity to collect knowledge, to share their identity, feelings and ideas with self-confidence, and to manage their own reality."

Taakgebaseerde taalkunde-onderrig in Afrikaans Huistaal graad 4: ’n vernuwende benadering

Antoinette van der Hoven, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-11-27

"Taal is ’n instrument vir denke en kommunikasie wat leerders bemagtig om kennis te versamel, hulle identiteit, gevoelens en idees met ander te deel en om hulle realiteit te bestuur."

Top