Antoinette Diedericks woon die afgelope 14 jaar saam met haar gesin van drie op Montagu waar hulle ’n rekenaarbesigheid het. Sy is sedert verlede jaar lid van die Breederivier Skrywersburo op Robertson. Tussen die administrasie van die besigheid en ontwerp van webtuistes probeer sy tyd vind om te skryf en te skilder.
Opgedateer/Updated: 2009-09-17
Bio-inligting verouderd? Stuur ’n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za