Antoinette Burger

Ek is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Kaapstad. Ek spesialiseer in neurowetenskap, met MRS ('n vorm van MR-skandering) as primêre tegniek waar ek ondersoek instel na die verandering in breinmetabolisme van mense wat tik gebruik. My doktorale studie fokus ook op psigose en skisofrenie. Ek is in die bevoorregte posisie om my droom uit te leef, en geniet elke oomblik daarvan!

Einstein-kompetisie: Antoinette Burger

Antoinette Burger Einstein-kompetisie 2016-05-21

Antoinette is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Kaapstad. Sy spesialiseer in neurowetenskap, met MRS ('n vorm van MR-skandering) as primêre tegniek waar sy ondersoek instel na die verandering in breinmetabolisme van mense wat tik gebruik.

Top