Annie Burger

Annie Burger het in 2014 ’n BA-graad aan die Universiteit Stellenbosch ontvang en behaal agtereenvolgens daarna ook die volgende kwalifikasies aan dieselfde universiteit: Nagraadse Diploma in Dokumentanalise en -ontwerp (2016), MA in Dokumentanalise en -ontwerp (2018) en PhD in Afrikaans en Nederlands (2023). Tydens die skryf van hierdie artikel was sy ʼn nadoktorale navorsingsgenoot in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Tans is sy ʼn dosent aan die Universiteit van Suid-Afrika. Haar navorsing fokus op sosiale en kontekstuele faktore wat gewone taal beïnvloed. Sy het ook ondervinding in leer- en inligtingsontwerp.

An investigation into the explanation for the complex relationship between users’ level of qualification and their experience of plain language documents

Annie Burger Academic research 2026-07-22

"Burger suggests that participants with a higher level of qualification have more experience with the types of documents tested, and therefore have more knowledge to evaluate the documents critically. In the current study this hypothesis is tested using qualitative data to analyse carefully the nature of this relationship."

’n Ondersoek na die verklaring vir die komplekse verhouding tussen verbruikers se kwalifikasievlak en ervaring van gewonetaaldokumente

Annie Burger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-07-22

"In hierdie ondersoek word daar klem gelê op die behavioristiese aanname (binne die psigolinguistiek) dat hoe hoër iemand se kwalifikasievlak is hoe beter sal hulle prosesseringsmeganismes wees."

Top