Einstein-kompetisie: Annica Steyn
2016-06-20Annica het hierdie jaar haar MSc in mikrobiologie verwerf. Sy is 'n diere- en natuurliefhebber wat hou van bordspeletjies, 'n goeie boek en kuier om die kampvuur.
Annica het hierdie jaar haar MSc in mikrobiologie verwerf. Sy is 'n diere- en natuurliefhebber wat hou van bordspeletjies, 'n goeie boek en kuier om die kampvuur.