Annemie Stimie

In 2006 voltooi Annemie Stimie die BMus-graad cum laude aan die Universiteit van Pretoria met klavier as haar hoofinstrument. Sy is tans ingeskryf vir ’n Meestersgraad in Musiekwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, waar sy betrokke is by ’n navorsingsprojek oor ’n Afrikaanse musiekhistoriografie.

 

Opgedateer/Updated: 2010-09-09

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie

Francis Galloway 2, Annemie Stimie 2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...

Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaner-identiteit: ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag en Die Nuwe Brandwag

Annemie Stimie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-09-09

"Die hipotese van hierdie artikel is dat Afrikanernasionalisme, soos geteoretiseer deur geskiedkundiges en politieke wetenskaplikes, nie rekening hou met kulturele (spesifiek musiek-) diskoerse nie."

Top