Annelise Theunissen
Annelise Theunissen is 'n taalkundige verbonde aan Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies).
USAN-kongres 2014: Annelise Theunissen
Naomi Meyer, Annelise Theunissen
2014-01-29
Annelise Theunissen, ’n navorser wat aan die 2014 USAN-kongres deelgeneem het, beantwoord ’n paar vra en deel haar indrukke van die byeenkoms.