Annelise

Annelise(BA Sielkunde) skryf erotiese romans, waaronder Maanvrug, Weerloos, en Slavin wat sy self onder die uitgewersnaam Goddess Unlimited Communications uitgee. Veral die vroulike seksuele belewenis geniet prominente aandag in haar boeke. Annelise verkies om nie haar van te gebuik as skrywer nie.
 

Opgedateer/Updated: 2012-07-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Polities korrek is nie korrek nie!

Annelise 2013-08-21 My werk is seks. Ek skryf daaroor, dink daaroor, debatteer daaroor en ondersoek die idees wat mense daaroor het. Omdat ek elke dag met die onderwerp omgaan, vergeet ek soms dat die stellings, idees en woorde wat ek gebruik, nie as polities korrek geag word nie.
Top