Andri Schoonen

Ek is 'n doelgerigte, passievolle en hardwerkende jong navorser en akademikus! Ek geniet dit om met jong volwassenes in my beroepsrigting te werk sodat hulle beter voorbereid sal wees vir wat na hul opleiding wag. My stokperdjies sluit lees, bak en fotografie in, en om saam met kosbare vriende en familie te sosialiseer is vir my baie betekenisvol. Ek heg baie waarde aan eerlikheid, getrouheid en 'n goeie sin vir humor! My lewensdoel is dat ek daar waar my lewenspad my lei, 'n lewenswerklike verskil sal maak!

Einstein-kompetisie: Andri Schoonen

Andri Schoonen Einstein-kompetisie 2016-06-24

Andri geniet dit om met jong volwassenes in haar beroepsrigting te werk sodat hulle beter voorbereid sal wees vir wat na hul opleiding wag.

Top