Andre Hamersma

Na baie jare in Johannesburg is Andre Hamersma nou al ’n geruime tyd ’n afgetredene op die Weskus. Hier het hy tyd om aan allerlei belangstellings aandag te gee. “Die rooi leunstoel” is sy eerste poging om fiksie te skryf.

Die rooi leunstoel

Andre Hamersma Fiksie 2017-06-29

"Hier by ons in Huis Najaar praat mense in die alledaagse wandel nie juis oor die hiernamaals nie. Die verwisseling van die tydelike met die ewige is in enige ouetehuis redelik algemeen."

Top