André Badenhorst

André Badenhorst is 'n programmeerder wat al vir 20 jaar lank in die IT-bedryf werk. Hy is 'n oudonderwyser met 'n nagraadse kwalifikasie in kurrikulumkunde.

Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys: Tegnologie – ’n oplossing?

André Badenhorst SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-11-28

"Met die demokratisering van tegnologie kan ouers self die geleentheid aangryp en hul kinders blootstel aan die wêreld van vandag. Onderwysmikrodienste buite die sfeer van die staat is aan die opbloei en raak toeganklik vir Jan Alleman. En as Jan Alleman nie weet hoe nie, gee net die geleentheid oor aan sy kinders om dit self te ontdek. Die moontlikhede is legio."

Top