Amelia Mulder

Amelia Mulder is ’n gewese hoërskoolonderwyseres wat haar deesdae met vryskutskryfwerk doenig hou. Nadat sy haar BA-graad in Drama in 2000 aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het, is sy Taiwan toe waar sy toneelstukke vir ’n kinderteater geskryf het. Twee van haar kinderboeke is deur Mikado Press in Taipei uitgegee.


Opgedateer/Updated: 2007-07-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Boeke maak ’n verskil

Amelia Mulder, Steyn du Toit, Christine Mulder 2011-11-24 Books4Change gee jou die geleentheid om tweedehandse boeke teen goeie pryse te koop, asook liefdadigheidsorganisasies te ondersteun. Books4Change is in 2009 begin deur ’n ma-en-dogter-span van die Helderberg ...
Top