Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark
2017-07-04"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."
