Amanda Groenewald

Amanda Groenewald het vir meer as ’n dekade as hoofargivaris in Bloemfontein en in Pretoria gewerk. By laasgenoemde was sy die Hoof: Publikasies. Daarna het ’n loopbaan van byna 30 jaar as ’n eerste museumgeesteswetenskaplike by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein gevolg. Sy het onlangs afgetree.

Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein

Amanda Groenewald Menings 2021-12-01

"Om te verstaan waarom juis lemoenbome en nie ’n ander soort boom nie in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou geplant is, moet eers verstaan word waarom daar verkeerdelik lemoenbome op die amptelike wapen van die Republiek van die Oranje-Vrystaat verskyn."

Top