Amanda de Witt

Amanda de Witt is redakteur by LUCA, die Christelike en inspirasiedruknaam by LAPA Uitgewers – ’n onderafdeling van Penguin Random House South Africa.

Amanda de Witt, redakteur by LUCA: ’n uitgewersonderhoud

Louise Viljoen (JBay), Amanda de Witt PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2024-01-16

"Liewe skrywer, dink aan jou lesers en die boodskap wat jy aan hulle wil oordra. Skryf duidelik, tot die punt, met die uitkyk dat 'minder is meer', en hou jou sinne redelik kort."

Top