Alita Wilkens

Alita is tans besig met ‘n BPhil (Honneurs) in joernalistiek op die Universiteit Stellenbosch. Voorgraadse vakke het politiek, filosofie en ekonomie ingesluit. As die jongste van ses kinders het sy geleer om haar man te staan, te redeneer en te onderhandel. Sy glo as joernalis is dit belangrik om ’n onderwerp uit verskillende hoeke te bekyk en ’n onafhanklike mening te vorm en weer te gee, en dat mens die vermoë het om die stem vir alle mense te wees. Sy is mal oor reis, nuwe mense ontmoet en interessante stories, met ‘n passie vir die fyner dinge in die lewe.

Cheaper than Roses

Alita Wilkens 2014-05-05 Cheaper than Roses was written after a time when South Africans were experiencing oppression, division and identity crisis. After apartheid. Ismail Mahomed takes you back to that time and shows you the universal struggles through a single narrator.
Top