Albert Lamey

Albert Lamey is ’n lid van die Pretoria-balie, met ’n BLC LLB-graad van die Universiteit van Pretoria, ’n LLM van die Universiteit van Suid-Afrika en ’n Hoër Diploma in Belastingreg van die Universiteit van Johannesburg. Lamey het sy loopbaan as ’n prokureur in 1990 begin en vir 22 jaar gepraktiseer, waartydens hy as direkteur van ’n regsfirma in Pretoria gedien het. In 2012 het hy by die Pretoria-balie aangesluit, waar hy sedertdien as advokaat praktiseer en hom op konstitusionele reg, administratiefreg, munisipale reg, en skolereg toespits.

The legality of criminal provisions in the COVID-19 regulations: An academic investigation

Daniël Eloff, Albert Lamey Academic research 2025-06-03

"Although the COVID-19 pandemic is over and steps have been taken to pardon individuals convicted under these regulations, the inquiry remains crucial for future governance in disaster management scenarios."

Die regsgeldigheid van strafbepalings in die COVID-19-regulasies: ’n akademiese ondersoek

Daniël Eloff, Albert Lamey LitNet Akademies (Regte) 2025-06-03

"Voorts beklemtoon die artikel die noodsaaklikheid van duidelike en regverdige regulasies tydens toekomstige nasionale ramptoestande, om te verseker dat regeringsoptrede binne die grense van die wet en sy bevoegdhede bly en individue se regte beskerm."

Top