Adri du Plessis

Adri du Plessis behaal die grade LLB (cum laude), LLM (cum laude) en LLD aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy word gedurende haar studies as navorsingsassistent in die dekaanskantoor, Fakulteit Regsgeleerdheid aangestel. Sy ontvang die Moritz Bobbert Penning op grond daarvan dat haar LLB met onderskeiding behaal het, asook die dekaansmedaljes as beste LLB- en LLM- student. Sy is toegelaat as advokaat in die hoë hof van Suid-Afrika, is tans aangestel as navorser in die dekaanskantoor en dien as assistent-redakteur van verskeie publikasies.

Die Suid-Afrikaanse indeks vir maatskaplik verantwoordbare belegging en klimaatsverandering – lesse vir die toekoms?

Adri du Plessis, Anél Strampe 2013-11-27 "Hierdie artikel ondersoek eerstens die begrip geïntegreerde verslagdoening, waarna die ontwikkeling, maatstawwe en werking van die MVB-indeks aan die beurt kom."
Top