“In the most intense moments, all distances dwindle to zero”: Relationality in Die derde spoel of S.J. Naudé
2019-10-30“How does relationality manifest in Die derde spoel?”
“In die mees intense oomblikke word alle afstande nul”: Relasionaliteit in Die derde spoel van S.J. Naudé
2019-10-30“Wat hierdie ondersoek binne die raamwerk van relasionaliteit toon, is dat Naudé se roman gestruktureer is rondom verlies.”
Imaging and imagining worlds: textual relationality in Wonderboom by Lien Botha
2017-07-27"Imagination and memory, in addition to temporal experience, are related to nostalgia. Nostalgia, the absolute impossibility to return 'home', where home is the genesis of the self, provides one possible interpretation for the open ending of the story."
Om wêrelde te verbeel(d): tekstuele relasionaliteit in Wonderboom (Lien Botha)
2017-07-27"Verbeelding en geheue hou, naas tydsbelewing, met nostalgie verband. Die onmoontlikheid om na die tuiste as beginpunt van die self terug te keer, wat nostalgie definieer, bied gevolglik een interpretasiemoontlikheid vir die oop slot van die verhaal."
Spel en die spelende mens in Die sneeuslaper (Marlene van Niekerk), Klimtol (Etienne van Heerden) en Wolf, Wolf (Eben Venter)
2015-04-29"Binne die konteks van spel in die literêre teks moet die leser bereid wees om, soos die skrywer, die derde ruimte, die tussengebied van die speelwêreld, te betree."
Om ’n deeglike “aanmaning van sterflikheid” te kry: katabasis, relasionaliteit en retrovisie in Die benederyk van Ingrid Winterbach
2012-05-25 "My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."
Sewe M-bleme vir Marlene (van Niekerk) en Marlene (Dumas): ’n Metatekstuele lesing van Memorandum: ’n verhaal met skilderye
2009-11-05"Die doel van hierdie artikel is om ’n metatekstuele dialoog tussen Marlene van Niekerk in die roman Memorandum: ’n verhaal met skilderye (2005) en die beeldende kunstenaar Marlene Dumas se oeuvre te identifiseer."
Liggaam, teks en parateks in Antjie Krog se Verweerskrif
2008-12-04"Hierdie artikel fokus in die eerste plek op dié voorblad en titel as paratekste, met die klem op die wyse waarop die voorblad en die titel as drempels vir interpretasie dien."

