Adéle Kotzé

Adéle Kotzé is sedert 2014 aan die UV Sakeskool verbonde, waar sy verantwoordelik is vir bemarking en aanlyn kortleerprogramme. Sy het voorgraads BA Mediastudie en Joernalistiek studeer, waarna sy haar nagraadse studie in Afrikaanse taalkunde voortgesit het. In 2018 verwerf sy haar MA in Afrikaanse taalkunde, getiteld “Merkers van nostalgie in Suid-Afrikaanse advertensies aan die hand van ʼn deelteoretiese konstruk van die Sosiale Representasieteorie”.

An analysis of nostalgia-driven advertising in South African magazines

Adéle Kotzé, Angelique van Niekerk Academic research 2022-01-04

"Although the various types of objectification are represented in the different categories of nostalgia, the incidence of emotional objectification is remarkable and understandable, given that nostalgia-driven advertising relates primarily to the emotions of the target market."

’n Ontleding van nostalgiegedrewe advertensies in Suid-Afrikaanse tydskrifte

Adéle Kotzé, Angelique van Niekerk LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-01-04

"Alhoewel die onderskeie tipes objektivering verteenwoordigend in die advertensie-ontledings voorkom, is die voorkoms van emosionele objektivering opmerklik en begryplik, aangesien nostalgiegedrewe advertensies hoofsaaklik op die emosies van persone in die teikenmark inspeel."

Top