Abraham Theron

Abraham Theron

Gebore in Fraserburg 1946. Gematrikuleer Hoërskool Fraserburg. Landboudiploma verwerf te Elsenburg Landboukollege. Boer sedertdien in Fraserburg-distrik. Getroud met Alecia. So tussen ons een seun grootgemaak. Tot op hede twee boekies gepubliseer, een bundel verhale en een digbundel.

Vrouedag-skryfkompetisie: Jy

Abraham Theron Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Abraham Theron:

"nablywend mooi
sielsdiep seermooi
jy en jou suiwer melodie"

Top