Het jy 'n Afrikaanse nuutskepping vir "keynote"? By ons aanlyn kongres Poolshoogte gebruik ons "openingspreker", maar LitNet is op soek na 'n treffende woord wat die begrip en die gebruik daarvan in 'n aanlyn omgewing beter omskryf. Stuur jou voorstel aan poolshoogte@litnet.co.za.
Sluitingsdatum: 11 Junie 2014
Die volgende boeke van NB-Uitgewers is op die spel:
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |






Kommentaar
My voorstel is "priemwoord" en "priemwoordspreker". "Priem" verwys dan na voorbereiding, om iets gereed te maak vir gebruik, m.a.w. opening, maar ook na "eerste" vanaf die Latyn primus. Dit kan ook 'n figuurlike priem of dolk wees, wat tot die essensie van 'n saak deursny.