Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.
Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 3 April 2013 tot 9 April 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.
Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang Benny Lindelauf se Nege Oop Arms (vertaal deur Daniel Hugi) en Annalise Wiid se Driveway Divatjie met komplimente van Protea Boekhuis en Lux Verbi.
![]() |
Titel: Nege oop arms |
![]() |
Titel: Driveway Divatjie |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



