Volhoubaarheidswenke

  • 0
  • Deur ’n inkopielysie op te stel voor jy jou haas na die supermark, minimaliseer jy die aankope van goedere wat nie slegs onbeplan is nie (spaar geld), maar daardeur verminder jy ook uiteindelik onnodige verpakkings afval wat in die eerste plek nie eers nodig was nie.
  • Grootmaat verpakte produkte bevat soms heelwat minder verpakking as wanneer die produkte individueel verpak word - dus, minder verpakkingsafval vir grootmaatprodukte!
  • Die eenvoudige tuis-mengsel van asyn en baksoda is ’n heel effetiewe en veelsydige skoonmaakmiddel. Dit is heelwat goedkoper as aangekoopte huishoudelike skoonmaakmiddels en daar is geen impak op die natuurlike omgewing.
  • Poog liefs huishoudelike plae en insekte te beheer deur lokvalletjies aan te wend, in plaas van giftige spuitkannetjies wat byna alles wat die naam van insek dra, te dood en uit te wis! 

Norman Halder

Stuur vir ons jou volhoubaarheidswenke en jy kan heerlike boeke wen.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top