Video: Etienne van Heerden en Etienne Bloemhof gesels oor Klimtol

  • 0

 

 

 

 

 

 

 

 

Uitgewer:
Human & Rousseau
ISBN: 9780624057796

Klimtol deur Etienne Van Heerden

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as n sekswerker in die Kaap beland), Elsabe en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman

 
 
 
 
 

Klik hier en koop jou eksemplaar van Klimtol nou van Kalahari.com!

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top