My woorde en oë beweeg sonder hoop
Na jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se
Stapels en verwisselinge
Is die see. Die see se stroping
Eerder as om aan sand en steen oor te gee,
Eerder as die smaak van mans wat daar buite verdrink.
[Vertaling deur Ilze Brüggemann. Oorspronklike gedig deur Ted Hughes ]

