Vakature vir bibiotekaris van die erfgenisstigting

  • 0

Die Erfenisstigting is ’n maatskappy sonder winsmotief met hoofkantoor in die Erfenissentrum op die terrein van die Voortrekkermonument & Natuurreservaat, Eeufeeslaan, Pretoria.

POSTITEL: BIBLIOTEKARIS

Die suksesvolle kandidaat sal die Erfenisstigting-biblioteek in die Erfenissentrum bestuur en sal verantwoordelik wees vir:

  • die bestuur van die versameling en die ontsluiting van alle biblioteekmateriaal
  • die opbou van die elektroniese databasis en katalogus van die versameling
  • die bestuur van ’n biblioteek- en navorsingsdiens aan die breë publiek en die personeel van die Erfenisstigting.

Minimum vereistes:

  • Die graad B.Bibl of Hoër Diploma in Biblioteek & Inligtingkunde met kennis/belangstelling in Afrikaanse Kultuurgeskiedenis, Geskiedenis en Genealogie (aanbeveling)
  • ± 5 jaar relevante ervaring in ’n biblioteek.  Bestuurservaring is ’n aanbeveling.
  • Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels.
  • Ervaring en vaardighede benodig:
  • Moet ervaring hê in katalogisering en klassifikasie.
  • Moet bekend wees met elektroniese biblioteekstelsels. Ervaring op die Libwin-stelsel is ’n aanbeveling.
  • Moet ervaring hê om navorsing te doen/navorsers by te staan.
  • Moet begroting kan opstel en bestuur, insl. fooie vasstel vir dienste gelewer.
  • Moet goed kan skakel en organiseer.
  • Moet goeie menseverhoudinge kan handhaaf.
  • Moet alle tipes tersaaklike inligting kan ontsluit.

Die pos is beskikbaar vanaf 1 Augustus 2012, maar die geskikte kandidaat moet verkieslik vanaf 16 Julie deeltyds beskikbaar wees vir oriëntering en opleiding. 

SLUITINGSDATUM :  Sluitingsdatum vir aansoeke is 10 Julie 2012. Stuur asb ’n beknopte CV met minstens twee nie-verwante verwysings saam met die aansoekbrief aan faks 086 615 9587 of
bewaring@erfenisstigting.org.za

 

The Heritage Foundation is a company not for gain with its head office in the Heritage Centre on the site of the Voortrekker Monument and Nature Reserve, Eeufees Avenue, Pretoria.

JOB TITLE: LIBRARIAN

The successful candidate will manage the library of the Heritage Foundation and will be responsible for:

  • the management of the library collection and dissemination of all information.
  • the building of a complete catalogue and electronic data base of the collection.
  • the management of an effective library and research service to the staff of the Heritage Foundation and  the public.

Minimum requirements:

  • B.Bibl degree or Higher Diploma in Library and Information Science, (4 year degree) with a sound knowledge of,  or interest in Afrikaans Cultural History, History  and Genealogy(recommended).
  • ± 5 year relevant experience in a library. Experience in library management will serve as a recommendation
  • Good language proficiency in Afrikaans and English.
  • Experience and skills required:
  • Experience in Cataloguing and Classification;
  • Experience of electronic library systems. Working knowledge of the Libwin library system will serve as a recommendation
  • Must have experience of researching and be able to assist researchers;
  • Must be able to compile and manage budgets, incl determine fees for services rendered.
  • Must have good liaison and organisational skills.
  • Must have good interpersonal skills
  • Must be able to disseminate and retrieve all formats of relevant information

The post is available as from 1 August 2012.  The successful applicant will preferably have to be available for orientation and training on a part-time basis as from 16 July 2012.

CLOSING DATE :  The closing date for applications is 10 July 2011. Please send a CV together with two unrelated references with the letter of application letter to bewaring@erfenisstigting.org.za or fax 086 615 9587.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top